NUUS

Daardie lewe

Graag nooi Protea Bookhuis en SASNEV u uit na die volgende byeenkoms wanneer Ria Winters meer vertel oor haar biografie van Karel Schoeman.

Die 16e eeu: Antwerpen se Goue Eeu

Die Orde van den Prince-lid en voorsitter van SASNEV, Jan Mutton, bied op Saterdag 11 Julie by SASNEV ‘n praatjie aan met die titel: “Die 16e eeu: Antwerpen se Goue Eeu”. 

Nuwe ruimte, nuwe uitdagings wag op SASNEV

Een van die Wes-Kaap se bekendste taal-en-kultuurbakens, die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV), gaan later vanjaar moet verhuis nadat hul eiendom in Pinelands verkoop is.

In Memoriam: Dan Sleigh

Selfs in sy geskiedkundige werke het Dan Sleigh dit reggekry om my op ‘n reis, op ‘n avontuur, in ‘n verhaal, in ‘n ander wêreld te neem: