Kalender

Die Kalender bied inligting oor geleenthede wat hoofsaaklik by die SASNEV-perseel aangebied word en algemeen toeganklik vir die publiek is. Ons maak egter ook graag inligting bekend oor geleenthede uit ander oorde met Nederlandse of Vlaamse betrokkenheid. SASNEV nooi u dus om ons te kontak wanneer soortgelyke byeenkomste beplan word sodat dit op die dagboek kan verskyn, tot voordeel van almal wat ons werf besoek!

SASNEV nooi u dus om ons te kontak wanneer soortgelyke byeenkomste beplan word sodat dit op die dagboek kan verskyn, tot voordeel van almal wat ons werf besoek! Klik hier.