Nuus

SASNEV Nuusbrief – April 2020

Wie sou kon dink ons stuur die April 2020 Potjie van die huis met ‘n wêreld wat nooit weer dieselfde gaan wees nie.  Terwyl ons steeds met entoesiasme hierdie uitgawe na jou bring gaan ons gedagtes en deernis in hierdie onseker tye uit na almal wie se gesondheid op...

read more

SASNEV Nuusbrief – Maart 2020

Dis feestyd hier in Suid-Afrika, en ons is bedrywing! Maar tussen die Toyota US Woorfees en Klein Karoo Nasionale Kunstefees het ons span steeds 'n klompie lekker artikels en stories bymekaar gekry vir ons potjie. Ons stel jullie graag voor aan Angelie Sens,...

read more

SASNEV Nuusbrief – Jan/Feb 2020

Hiermee die eerste Hutspot van 2020 vol leesgenot vergesel met net die mooiste wense vir jou in 2020! Ons vertel jou oudergewoonte weer allerlei interessante dinge, maar deel ook noodsaaklike kwessies om jou op jou tone en ingelig te hou. Deel gerus hierdie nuusbrief...

read more

SASNEV Nuusbrief – Desember 2019

Dit voel steeds of ons nou eers met 2019 begin en hier deel ons met mekaar vakansie boodskappe en mooi wense vir ‘n Nuwe Jaar! In Nederland sukkel arme Sinterklaas om sin te maak uit kultuurverskille en kultuur persepsies. Piet, die helper van Sinterklaas, word...

read more

SASNEV Nuusbrief – November 2019

Hiermee graag vir jou leesgenot die November 2019 uitgawe van ons gewilde Hutspot. Daar is hierdie maand weer soveel om jou van te vertel. Om keuses te maak uit al die interessanthede raak al hoe moeiliker. Hierdie jaar tien jaar gelede is die Belgiese digter...

read more

SASNEV Nuusbrief – Oktober 2019

Welkom by hierdie maand se uitgawe van die Hutspot. Ons is in Oktober wat hier in Suid-Afrika C. Louis Leipoldt se mooiste, mooiste maand is. Klik hier en lees sommer weer dié mooi gedig. Ons vertel jou in hierdie uitgawe oudergewoonte van alles en nog wat, van al die...

read more

SASNEV Nuusbrief – September 2019

Welkom in die Suid-Afrikaanse lente! Hier onder het ons vir jou ‘n spesiale boepens lente uitgawe van die Hutspot. Ons het oudergewoonte hierdie maand weer ‘n interessante boekbekendstelling en lesings by SASNEV en ons vertel jou van wonderlike feeste oraloor van hier...

read more

SASNEV Nuusbrief – Augustus 2019

Baie welkom by die Augustus 2019 weergawe van die Hutspot. Ons fokus hierdie maand behoorlik op taal dinge. Jy sal sommer gou agterkom dat daar wat taal dinge betref dwarsoor die wêreld ooreenkomste is. Of jy nou baklei oor die voortbestaan van Afrikaans in...

read more

SASNEV Nuusbrief – Julie 2019

Julie-maand is een van die besigste maande. Of jy nou hier in Suid-Afrika is en koud kry of warm kry op een van Vlaandere se strande, oral is daar iets om jou mee besig te hou en boonop ‘n fees of twee om by te woon. Hier by SASNEV is die hoogtepunt van die maand...

read more

SASNEV Nuusbrief – Junie 2019

Baie welkom by hierdie maand se uitgawe van die Hutspot! SASNEV se Junie dagboek is lekker warm van al die aktiwiteite. Moet nou nie dat die koue winter jou by die huis onder ‘n kombers hou nie. Ons het ‘n boekbekendstelling in samewerking met die uitgewer Naledi en...

read more

SASNEV Nuusbrief – Mei 2019

Ons het ‘n bedrywige April-maand agter die rug. Op Saterdag 27 April hierdie jaar, buiten vir Erfenisdag vieringe, het ons ook behoorlik Nederland se Koning se verjaarsdag gevier. Ons vertel jou in hierdie uitgawe van allerhande interessante dinge wat in ‘n propvol...

read more

SASNEV Nuusbrief – April 2019

Baie welkom in April! Ons kan nie glo hoe vinnig hierdie jaar besig is om voor ons uit te hardloop nie.  In hierdie Potjie fokus ons op taal en die feit dat Afrikaans en Nederlands wêreldburgers verteenwoordig. Daar is soveel raakpunte en uitdagings wat beide tale mee...

read more