Kontak

Besonderhede

Hoe kan ons help?

Vra gerus 'n vraag of laat 'n opmerking

Die SASNEV-sentrum is geleë by Sentraalplein 4, Pinelands, Kaapstad, 7405, Suid-Afrika.

Kantoorure: Maandag tot Vrydag – 10.00 tot 14.00
Tel: + 27 (0) 21 531 5831
Faks: + 27 (0) 21 531 7224
E-pos: info@sasnev.co.za

Via die N1 na of van Kaapstad
Ry met die N1 na Kaapstad.
Neem die Muizenberg-afrit (M5), neem daarna afrit 9A (N2, Lughawe).
Neem afrit 10 (Pinelands).
Dit is Forest Drive.
Ry oor die brug, deur die verkeersligte tot aan die voet van die brug, draai links in Forest Place, dan weer dadelik regs in Central Avenue.
Ry tot waar die pad dood loop in ʼn park – die SASNEV is aan die linkerkant.

Via die N2 Noord
Ry met die N2 na Kaapstad.
Neem afrit 10B (Pinelands).
Dit is Forest Drive.
Ry oor die brug, deur die verkeersligte tot aan die voet van die brug, draai links in Forest Place, dan weer dadelik regs in Central Avenue.
Ry tot waar die pad dood loop in ʼn park – die SASNEV is aan die linkerkant.

Vanaf Kaapstad
Ry met die M3 na Muizenberg.
Neem die afrit Lughawe / N2.
Neem afrit 10 (Pinelands).
Dit is Forest Drive.
Ry oor die brug, deur die verkeersligte tot aan die voet van die brug, draai links in Forest Place, dan weer dadelik regs in Central Avenue.
Ry tot waar die pad dood loop in ʼn park – die SASNEV is aan die linkerkant.

Via die N2 Suid
Ry met die N2 in die rigting van die lughawe.