Welkom by Maart se bumper weergawe van Hutspot spesiaal bymekaargesit om jou besig te hou met interessante dinge!

Dit is yskoud in Amsterdam en vreeslik droog in die Kaap, maar ons vier al sedert die afgelope naweek lekker Woordfees (2–11.03) op Stellenbosch. Hierdie jaar moet jy nie die Nederlandse en Vlaamse aanbod misloop nie. Kyk uit vir name soos Charlotte Van den Broeck, Ernest van der Kwast, Tom Lanoye en Ray Kluun. Later hierdie maand, ook op besoek uit Nederland danksy die Van Ewijk-stigting, is Frank Westerman met sy grensverskuiwende “El Negro en ek” by die KKNK (29.03–04.04) op Oudtshoorn.
Van harte geluk aan die inisiatiefnemers, Sigrid Bousset en Hugo De Greef, met die oprigting van die Het huis van Herman Teirlinck! Lees verder af meer oor hierdie mooi insisiatief.

Geniet alles wat jy doen, maar geniet veral die mooi feeste in hierdie maand.
Mooi bly en ry, tot volgende maand!

US Woordfees 2018


Vlaamse dichter Charlotte Van den Broeck (litnet.co.za)
Menán van Heerden, Naomi Meyer, Charlotte Van den Broeck
US Woordfees
“Mijn debuutbundel Kameleon was erg gefocust op vrouwelijkheid, identiteit en het vrouwelijke lichaam dat tot wasdom komt. Hierin stond de vraag naar de Ander centraal: het lichaam wil bij een ander lichaam horen, maar wil en moet ook van zichzelf zijn.”

Dutch writer Ernest van der Kwast (litnet.co.za)
Menán van Heerden, Naomi Meyer, Ernest van der Kwast
US Woordfees
“My latest book is called Jouw toekomst is mijn toekomst (2017) and contains the stories of four students with a refugee background. These are courageous stories that offer a different perspective on people who have made the crossing to Europe.”

Vlaamse skrywer Tom Lanoye (litnet.co.za)
Tom Lanoye, Menán van Heerden, Naomi Meyer
US Woordfees
“Alles wat ek skryf, moet ook lekker klink as jy dit hardop sê; en my romans het strukture en build-ups wat aan tipiese teatertegnieke refereer.”

Nederlandse skrywer Ray Kluun (litnet.co.za)
Menán van Heerden, Naomi Meyer, Ray Kluun
US Woordfees
“Ik hou van toneel en muziek, vooral rap en hiphop, ben fan van Die Antwoord en ‘Cooler as ekke’ van Jack Parow is een van mijn favorieten.”

Orde van den Prince: Slag van Blaauwberg 17 Maart 2018


Maart se lesing van die Orde van den Prince is ʼn “lewendige lesing” en vertel jou meer oor die Slag van Blaauwberg wat naby Kaapstad op 8 Januarie 1806 geveg is. Dit was ‘n klein maar deurslaggewende militêre botsing. Die Slag van Blaauwberg het die Kaap finaal in die hande van die Britte geplaas, en sodoende het Suid-Afrika se geskiedenis ’n reuse wending ondergaan.

Op Saterdag, 17 Maart 2018 om 9:00 die oggend besoek die lede en gaste van die Orde van den Prince Eerstesteen. Eerstesteen is aan die kuspad van Bloubergstrand na Melkbosstrand.  Melkbosstrand het in 1806 Lospersbaai geheet, en dít is waar die Britte aan wal gestap het. (Loubser het Losper geword, ’n normale taalverskynsel!)

Om meer oor die Slag van Blaauwberg te wete te kom, nooi die voorsitter van die afdeling Kaap de Goede Hoop jou om saam met die lede ’n halwe dag by Eerstesteen en op die Blaauwberg koppie self deur te bring en te luister na ’n deskundiges oor die slag. Dave Honour, die gasheer, het spesiaal moeite gedoen om die slag ook vanuit die Nederlandse oogpunt te belig. Erwin Rode, die voorsitter van afdeling Kaap de Goede Hoop, skryf: “Kom om ons smee op 17 Maart nuwe bande met mense wat in ons geskiedenis en erfenis belangstel.”

Die program vir die oggend is soos volg:
9:00       Aankoms by Eerstesteen (Tee, koffie en versnaperinge)
9:30       Praatjie en agtergrond oor die Blaauwberg Natuurreservaat en die werksaamhede van
die Vriende van die Blaauwberg Bewaringsarea deur Roy Fuller-Gee
10:00     Aanbieding oor die Slag van Blaauwberg deur Dave Honour
11:30     Beweeg na Blaauwberg-koppie (dit is geleë op privaatgrond en 20 minute per motor)
12:15     Beskou uitsig van die bo-punt van Blaauwberg-koppie (Tafelberg, Robben eiland)
13:30     Verlaat die Natuurreservaat

Wil jy deelneem? Graag, maar meld onmiddellik aan by: erwin@rode.co.za met jou naam en aantal persone. Die getalle is beperk en daar is ʼn klein fooitjie betaalbaar. Vir meer inligting klik hier.

Het Huis van Herman Teirlinck (huisvanhermanteirlinck.be)


De vzw het huis van Herman Teirlinck werd opgericht in de zomer van 2017, met het oog op een hernieuwde bestemming voor het huis van Herman Teirlinck. Jarenlang werd het huis door de gemeente uitgebaat als bescheiden museum, tot de gemeente in 2013 besloot het huis te verkopen. De Vlaamse Overheid beschermde het huis en de bijhorende tuin in 2014.

Herman Teirlinck was één van de meest veelzijdige culturele figuren uit de vorige eeuw. Met zijn oeuvre en vernieuwende kracht als inspiratiebron, zijn intense leven, zijn sociaal engagement en zijn aandacht voor de gemeenschap, krijgt zijn huis, 50 jaar na zijn overlijden, een nieuwe bestemming: het wordt een ontmoetingsplek voor schrijvers, artiesten, lezers, wandelaars, liefhebbers, met een waaier aan activiteiten, kwaliteitsvol en laagdrempelig.

Het karaktervolle huis van Herman Teirlinck ligt aan de rand van de dorpskom van Beersel, wordt omringd door een romantische tuin met Teirlincks schrijversterras, en kijkt uit over zijn geliefde Zennevallei. Het huis van Herman Teirlinck wordt een nieuw cultureel ijkpunt voor Beersel en ver daarbuiten, met als inzet gemeenschapsvorming, natuurbeleving, artistieke uitwisseling en culturele gastvrijheid. Lees meer.

Charming student-friendly cities in the Netherlands (iamexpat.nl)


The Netherlands is one of the countries that has succeeded in preserving its traditional values whilst catching up with modern times. For instance, a curious tourist in Naarden will notice modern offices and shops in the middle of old-fashioned, Renaissance-style streets, right around the corner from one of the oldest churches in the Netherlands.

In fact, a lot of small Dutch towns are great for lovers of history. From ancient castles to the facades of historic houses, there is a lot to see. However, are any of these small, charming cities also suitable for (international) students? Read more.

De veelzijdige veeltaligheid van Zuid-Afrika (taaluniebericht.org)


Zuid-Afrika kent maar liefst elf officiële talen. Naast het Engels en het aan het Nederlands verwante Afrikaans zijn er negen Bantoetalen: Zuid-Ndebele, Noord-Sotho, Zuid-Sotho, Swazi, Tsonga, Tswana, Venda, Xhosa en Zoeloe. Zuid-Afrika is dus een meertalig land bij uitstek. Een land dat zich ook inspant om die meertaligheid te bevorderen, al gaat dat niet altijd van een leien dakje. Precies daarom kunnen wij Nederlandstaligen heel wat van de Zuid-Afrikaanse situatie leren. Omgekeerd valt er voor Zuid-Afrika weer veel van ons te leren, bijvoorbeeld als het gaat om het ontwikkelen van een taalinfrastructuur. Lees meer.

Internasionale Vereniging vir Afrikaans vra bydraes (iva.org.za)


Die Internasionale Vereniging vir Afrikaans (IVA) is ʼn wêreldwye vereniging van Afrikaanse dosente en studente wat sonder winsbejag optree. Enige Afrikaans dosent of student kan by die IVA aansluit. Die IVA is aanvanklik onder die vaandel van die Akademie vir Wetenskap en Kuns geloods, en later met die ondersteuning van die Afrikaanse Taalraad verder geneem.

IVA is op dreef en die webwerf is al ʼn tyd lank aktief: http://www.iva.org.za/.  ʼn Lys van alle Afrikaanse departemente asook dosente (met hulle spesialisterreine en kontakbesonderhede) is daar beskikbaar, maar IVA wil graag heelwat meer bronne daar beskikbaar stel – veral inligting oor beurse en vakatures, asook inligting oor/skakels na digitale hulpbronne en vaktydskrifte. IVA vra dus dat jy enige sulke inligting of wenke sal aanstuur, sodat die webblad benut kan word as ʼn ruimte waar Afrikaanse dosente en studente van dwarsoor die wêreld relevante inligting kan vind.  Klik hier vir meer inligting.

Hugo Claus: Wat is poëzie? (neerlandistiek.nl)


Hugo Claus ging in 1960 voor de Belgische televisie op zoek naar de betekenis van poëzie. Het YouTube-kanaal BookTube Antwerpen zette de drie filmpjes onlangs online.

Kaapse sentrum ’n kulturele tuiste vir die Nederlandse taal en letterkunde in Suid-Afrika (voertaal.nu)


Eureka Barnard is die bestuurshoof en projekbestuurder van die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (Sasnev) in Pinelands, Kaapstad, wat die grootste Nederlandse biblioteek in die suidelike halfrond huisves. Sy het met Willem de Vries oor die sentrum en verskeie projekte gesels. Die sentrum is ’n lewendige bymekaarkomplek waarby verskeie kultuurorganisasies inskakel. Vertel asseblief van Sasnev se ontstaan en huidige werksaamhede.

Die oorsprong van Sasnev lê in die testament van die mynmagnaat Ebel Hero Ebels (1897–1976), ’n Nederlander wat bykans 60 jaar lank in Suid-Afrika gewoon en gewerk het. Sasnev was vroeër bekend as die Huis der Nederlanden (HdN), en is in 1997 gestig om ’n tuiste te wees van kulturele gemeenskaplikheid tussen Suid-Afrika, Nederland en Vlaandere. Die Nederlandse Bibliotheek Kaapstad (onafhanklik bestuur deur die Vriende van die Nederlandse Biblioteek) is deel van die uitvoering van hierdie doel en dra grootliks by tot Sasnev se status as ’n kulturele tuiste vir die Nederlandse taal in Suid-Afrika. Dit is die enigste Nederlandse biblioteek in Suid-Afrika wat in privaatbesit is dog vir die gewone publiek toeganklik is. Die biblioteek bied ook ondersteuning aan Sasnev se projekte en aktiwiteite. Lees meer.

Is it really that difficult to learn Dutch? (iamexpat.nl)


Is learning Dutch really that difficult? Most Dutch people would say yes, and it even seems that, in secret, they love this idea. Many people who try to learn Dutch as a foreign language complain about it. But is it true? Albert Both from Talencoach has the answer!

The answer? Yes, learning Dutch can almost seem impossible. That is, if you don’t know how to do it. The good news is that if you learn to think in a new way, then, all of a sudden, speaking Dutch can be relatively easy. Here are some tips to put you on the right track. Read more.

De kaping van de laatste VOC-vloot (1795) …door de ogen van een Friese kapitein (historiek.net)


Deur Irene B. Jacobs Conservator Maritiem Museum Rotterdam

Die Maritieme Museum in Rotterdam het op die oomblik ’n baie interessante tentoonstelling wat VOC kundiges en geïnteresseerdes baie van sal hou. Dié museum se hoofdoel is om mense bewus te maak van die maritieme wêreld se enorme invloed op ons daaglikse lewe. Met wisselende en eietydse uitstallings neem dié museum oud en jonk op reis deur ons maritieme hede en verlede.

“How we ditched the Dutch” is ’n onthullende uitstalling oor ’n kaping wat die einde van de VOC beteken het, maar nie in ons geskiedenisboeke vertel word nie. Die vraag is nou waarom kan ons dit nêrens lees nie? Die Maritieme museum stel dit so: “Een tentoonstelling vanuit het perspectief van de winnaar én de verliezer, waarin je ontdekt dat je wereldbeeld nooit compleet is.”

‘How we ditched the Dutch’ is te zien t/m 3 juni 2018.

Lees hier die navorsingsartikel geskryf deur Irene B. Jacobs.
Kyk video hier.
Lees hier meer oor die uitstalling.

WAT Nuutskeppingskompetisie en Oorsig van 2017-2018 (wat.co.za)


Dit is weer tyd vir ons jaarlikse Nuutskeppingskompetisie saam met Monitor op RSG, die Woordfees en die ATKV.  Stuur NOU jou nuutskepping of nuutskeppings na wat@sun.ac.za met Nuutskeppings in die onderwerpsveld asseblief.

Vanaf Maandag  5 Maart word daar elke dag op Monitor vyf woorde gegee waarvoor luisteraars kan stem op RSG se webtuiste by rsg.co.zaonder Kitspeiling. Daar is elke dag ‘n kontantprys van R500.00 geskenk deur die ATKV en die uiteindelike wenner se prys is vier dae vir vier persone in ‘n ATKV-oord van die wenner se keuse.

Hierby aangeheg is ook die WAT se Oorsig van 2017-2018.  Van belang is veral die Tienjaarplan vir die voltooiing van die WAT aan die begin van die Oorsig.

The meeting place for expats and local businesses (iamexpat.nl)


The IamExpat Fair is designed to support internationals in the Netherlands, providing them with everything they need in one location, on one day!

Running from 10am to 5pm in the Zuiveringshal West at Westergasfabriek, this free single-day event will host stands from dozens of companies and organisations working in housing, careers, education, expat services, health & leisure and family needs. Free workshops and presentations will be held throughout the day at Het Ketelhuis and the Werkkamer. Read more.

Dutch term – Slavenhandel (dutchgenealogy.nl)


Slavenhandel is the slave trade.
The Dutch West India Company was heavily involved in transporting slaves. They had an outpost in Elmina on Africa’s Gold Coast, where they gathered the enslaved people bought or captured in Africa. Ships would sail from Amsterdam with merchandise to buy slaves on the local slave markets in Africa, from where they would bring them to the West Indies or New Netherland. On the way back, the ships brought the proceeds from the colonies, such as sugar, tobacco, and pelts.

But other Dutch companies were also involved in the slave trade. An example is the Middelburgse Commercie Compagnie, out of Middelburg in Zeeland. The MCC archives were added to UNESCO’s World Heritage register in recognition of their importance for the international study of the slave trade.

It is estimated that about 5% of the people who were transported in the Trans-Atlantic Slave Trade were on Dutch ships. These transactions left records in the Netherlands too, for example in Amsterdam notarial records. For an example, see “negroes for New Netherland,” which features a notarial contract from 1661.

Further study
Mapping Slavery, showing where slave owners lived in the Netherlands.
MCC Slave Voyage: The Unity 1761-1763Zeeuws Archief.
Into the Triangle TradeGoogle Arts & Culture presentation by Zeeuws Archief.
Dutch Involvement in the Transatlantic Slave Trade and AbolitionUniversiteit Leiden.
Projects relating to the Slave TradeShared Mutual Heritage.

An De Moor wint Lofprijs der Nederlandse taal (vrt.be)


An De Moor is de winnaar van de Lofprijs der Nederlandse taal 2017. Ze wint de prijs van de stichting Nederlands voor een pleidooi voor het verstevigen van de positie van het Nederlands in het hoger en wetenschappelijk onderwijs.

De Moor is talencoördinator aan Odisee en de KU Leuven en was in 2016 in Vlaanderen academicus van het jaar. Ze schreef in november in scienceguide.nl een stuk over de dreigende verdringing van het Nederlands in het hoger onderwijs in Nederland en Vlaanderen. Eerdere winnaars waren onder meer Henk Hofland, Herman Finkers, Martine Tanghe en Gerrit Komrij. Lees meer.

Top 10 Nederlandse voedingsmiddelen in Amsterdam (youtube.com)


Nederland is de thuisbasis van allerlei Nederlandse lekkernijen en snacks. Sommige delen van Nederland hebben zelfs hun eigen regio-specifieke lekkernijen.

YouTube-kanaal Amsterdam Calling biedt veel video’s over Amsterdam, van musea tot bloemenmarkten en plekken om te winkelen. In deze video presenteert Gessell ons haar top 10 Nederlandse voedingsmiddelen in Amsterdam.

New Dutch law means you will automatically become an organ donor (iamexpat.nl)


The new law, making you automatically an organ donor unless you object, was passed by the Dutch House of Representatives in September 2016. Now, the Dutch Senate has also passed the law and it will come into effect in the summer of 2020.

Active Donor Registration in the Netherlands
The new Dutch organ donor law was drawn up by Pia Dijkstra from the Dutch political party D66. When it is implemented, every Dutch citizen registered in the Municipal Personal Records Database (BRP) will automatically become an organ donor if they do not indicate otherwise.
Those 18 years old and above, who have not indicated their preferences regarding organ donation, and are therefore not on the organ donation register, will be sent a letter when the new law comes to pass. In reply to this letter, you can choose one of four options when it comes to organ donation. These are: yes, no, your partner will choose in the event of your death or another appointed person will be given the choice. Read more.

Derde uitgawe van “Die Malans van Suid-Afrika” (malanbond.co.za)


Deur Hercules Malan, Daniël Gerhardus Malan en Jacob Daniël Malan

Daar word beplan om die derde uitgawe van die boek Die Malans van Suid-Afrika. Geskiedenis en Geslagsregister in 2018 uit te gee. Die presiese datum en prys is nog nie bekend nie, maar die boek sal uit ʼn allemintige 4 volumes bestaan. Sedert die tweede uitgawe van die boek in 1998, is baie aanvullende navorsing gedoen en is nuwe inligting bekom oor die Malans se geskiedenis in Frankryk. Die 3de uitgawe is die resultaat van meer as 30 jaar se navorsing deur 3 Malan navorsers nl. Hercules Malan, Daniël Gerhardus Malan en Jacob Daniël Malan.

Die sluitingsdatum vir bykomende inligting vir die geslagsregister was einde Januarie 2018, maar as jy dalk gewonder het of jou inligting in die boek opgeneem is raadpleeg die aanlyn geslagsregister wat die jongste navorsing bevat. Die rekenaar register het intussen aangegroei tot meer as 10000 name. Kliek hier om die register te besigtig.

Vir meer inligting oor die Malan-Familiebond en dié interessante navorsingsbron klik hier.

A Brief History of Dutch in Africa (europenowjournal.org)


Two regions are of relevance when discussing the presence of Dutch in Africa from a historical perspective, i.e. South Africa, which also politically included Namibia between 1915 and 1990, and the Belgian Congo, now the Democratic Republic of the Congo. The former witnessed the stable presence of Dutch, and its gradual developed into Afrikaans, from at least 1652 onwards. South-African lawmakers did not officially declare Afrikaans to be a language separate from Dutch until 1983. In the Belgian Congo, Dutch was part of the linguistic landscape from 1879 onwards, namely through the Belgian nationals of Flemish origins living and working in the colony. In what follows, I give a thumbnail sketch of these two histories, and also briefly illustrate when and how they intersected and influenced one another. Read more.

Die werklike dialoog tussen Nederlands en Afrikaans as anderselwige gelykes begin nou eers. – Breyten Breytenbach (voertaal.nu)


Breyten Breytenbach het aan Willem de Vries vertel van sy ervaring van ’n Nederland gerig op groter verruiming en bevryding en hoedat “Afrikaanse-Suid-Afrikaanse-Afrikane se inherente rykdom bestaan in die feit dat ons inheemsheid kom deur ons vermenging”.

Vertel asseblief van jou vriendskap met die Vijftigers. Watter van hulle se werk het jou die meeste beïndruk?

My eerste kontakte met die Vijftigers, oftewel die Generatie van Experimentelen, het op ’n natuurlike wyse gebeur. Jan Rabie, toe net terug van ’n lang verblyf in Parys – ek praat nou van die laat vyftigerjare in die Kaap – het vir my ’n aantal ontmoetings bewerkstellig wat sou kon dien as raakpunte toe ek vir die eerste keer weg is uit die land. Karel Appel in Parys byvoorbeeld. Later ook Corneille. Rudy Kousbroek het soos baie van daardie groep redelik maklik beweeg tussen Nederland en Frankryk en mettertyd ook verder suid soos in die geval van Lucebert. Vir iemand met ’n Suid-Afrikaanse paspoort was dit moeiliker: ek onthou dat ek by verskeie geleenthede die grense onwettig en met ompaadjies oorgesteek het. Gerrit Kouwenaar, met sy gestroopte vakmanskap, was vir my ’n vormende invloed. Bert Schierbeek miskien nog meer. Sy skryfwerk het wyer ruimtes bestryk en was dalk meer bewustelik polities internasionaal en betrokke. ’n Bietjie later ook Simon Vinkenoog, meer van ’n beat en hallusionis as sy tydgenote. Lees meer.

First retrospective on ‘Belgian Geometric Abstraction’ at l’Espace de l’Art Concret in France (artsflanders.be)


The exhibition ‘Belgian Geometric Abstraction’ is the first retrospective of Belgian geometric abstract art in France. A large overview, from the 1920s until today, is being shown at L’Espace de l’ Art Concret, with a focus on how contemporary artists continue to explore ideas initiated by their predecessors. The ‘Belgian Abstract Movement’ was determined by two decisive moments. The ‘Plastique Pure’ movement, in the early 1920s, stands for a group of young, emerging artists who questioned the foundations of painting by developing ideas rooted in cubism and futurism. This rather ephemeral movement was based around two geographic hotspots: Brussels and Antwerp. Read more.

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef? (litnet.co.za)


In sy minderheidsuitspraak rakende die befaamde beslissing van die Konstitusionele Hof oor die gebruik van Engels as primêre taal aan die UV het regter Johan Froneman gewonder of daar nie ’n “derde taalbeweging” vir Afrikaans – gestuur deur jong mense – moet plaasvind nie. In LitNet van 18 Januarie 2018 (http://www.litnet.co.za/university-language-debate-afriforum-another-v-university-free-state) staan daar die volgende oor die genoemde uitspraak:

Froneman closed his judgment by noting that on the papers as they stood he would have reserved costs and referred this matter back to the High Court so that additional evidence could be taken. He expressed his hope that the outcome in this matter would not undermine the development of languages other than Afrikaans and English as languages of higher learning. In a passage written in Afrikaans, Froneman expressed doubt about the effectiveness of the applicants’ conduct and, noting the diverse history of Afrikaans, called on young people to lead a “Derde Taalbeweging” (Third Language Movement) for an inclusive Afrikaans stripped of racial and other prejudices. (My kursivering)

Ten einde hierdie vraag oor ’n “derde taalbeweging” al dan nie te kan beantwoord, is dit nodig om net eers kortliks terug te gaan op ’n stuk geskiedenis rakende Afrikaans, sodat die begrip van ’n taalbeweging verstaan kan word. Ek gaan net na enkele aspekte hiervan verwys ten einde die gesprek oor taalbewegings van Afrikaans in perspektief te plaas. Lees meer.

Baroque bookshop of the world | Dutch prints from the 16th – 18th century from the collections of the Research Library in Olomouc (artsflanders.be)


The Netherlands had a crucial position in the international book trade between the 16th and 18th centuries.  The freedom of the press, uncommon at that time, permitted the publication of books representing different theological, scientific and social views. The printing centres were in Antwerp, Leuven, Bruges, Brussels, Amsterdam and Leiden. However, the term Dutch printing may be confusing because the majority of the books were not published in Dutch. Latin and French dominated while Dutch made up around ten percent of production. Read more.

Valke slaan toe op bekende joernalis (voertaal.nu)


Minder as ’n week nadat hy die polisie se spesiale ondersoekeenheid in die openbaar gekritiseer het weens hulle onvermoë om korrupsie te beveg, het die Valke ’n klopjag uitgevoer by die veteraanjoernalis Jaques Pauw se huis in Riebeek-Kasteel.

Pauw, wie se boek President’s Keepers oornag die grootste topverkoper in die land geword het, het verlede Sondag tydens die Adam Small-fees gesê daar is weinig oor van die Valke se effektiwiteit. Hy het hulle onder andere gekritiseer omdat hulle twee jaar gesloer het voordat hulle die verdagtes begin aankeer het wat betrokke was by die Vrede-suiwelplaasprojek van die Vrystaatse regering wat met die omstrede Guptas verbind word. Lees meer.

KANAL geeft opdracht voor tien kunstcreaties aan Brusselse kunstenaars (kunsten.be)


KANAL, de stichting achter de oprichting van een Museum voor Moderne en Hedendaagse Kunst in het Citroën-gebouw in Brussel, geeft de opdracht aan tien kunstenaars om nieuw werk te maken.

Een onafhankelijke jury heeft tien kunstenaars geselecteerd die in Brussel wonen. KANAL wil via de opdracht de kunstcreatie in Brussel ondersteunen en een aanzet geven voor de toekomstige collectie van het Museum voor Moderne en Hedendaagse Kunst. De werken zijn vanaf 5 mei te zien naast kunstwerken uit de verzamelingen van het Centre Pompidou.

Geselecteerde kunstenaars: Younes Baba-Ali, Saddie Choua, Raffaella Crispino, Simona Denicolai & Ivo Provoost, Suchan Kinoshita, Gabriel Kuri, Ariane Loze, Vincent Meessen, Lázara Rosell Albear, Emmanuel Vander Auwera. Lees meerKanal website.

Binnenkort kan u in Brussel optreden bijwonen in “kleinste concertzaal ter wereld” (vrt.be)


Binnenkort kan u in Brussel genieten van een optreden in de “kleinste concertzaal ter wereld”. Het gaat om een stunt van Klarafestival, dat een nieuw publiek warm wil maken voor klassieke muziek.

De “Klarafestival Box” is een glazen container waarin toeschouwers een miniconcert kunnen bijwonen. Dat is het concept waarmee Klarafestival dit jaar uitpakt om meer mensen warm te maken voor klassieke muziek. Een concert bijwonen is gratis, maar vooraf reserveren is noodzakelijk.

Sophie Detremmerie van Klarafestival zegt dat het een van de blikvangers zal zijn. “Een concert bijwonen in de kleinste concertzaal ter wereld is een unieke ervaring. Muzikant en luisteraar zitten oog in oog met elkaar, in een glazen ruimte, voor een intiem en persoonlijk miniconcert. Dat is de pure essentie van live muziek.”

De Klarafestival Box is een container van 2,5 meter breed en 6 meter lang, met vier glazen wanden. Binnenin staat niets meer dan een zetel en een piano. Tijdens Klarafestival vinden in totaal 114 miniconcertjes van een kwartier plaats, gespeeld door twaalf verschillende artiesten of ensembles. Lees meer.