News

SASNEV Nuusbrief – Januarie 2017

Welkom terug! Mag hierdie jaar jou oorrompel met aandag, sagte woorde en liefde. Ons sit die jaar se wiele aan die rol met 'n roman wat die héle Nederlandse letterkunde in die kollig plaas, energiekwessies, oudergewoonte se taaltoffies en lekker interessante...

read more

SASNEV Nuusbrief – Desember 2016

Kersfees en Sinterklaasfees en enige ander fees wat jou gelukkig maak is om die draai. Baie welkom by hierdie bumper-uitgawe van die Hutspot – ’n lekker, volgepropte Kerskous! Wat ’n wilde jaar was die afgelope een nie vir die hele wêreld nie! So amper asof alles wat...

read more

SASNEV Nuusbrief – November 2016

Baie welkom by November se Potjie! November is ’n interessante maand. Buiten vir skerpioene wat rondhardloop met pynangels, is dit in die Noordelike halfrond hierdie tyd van die jaar moeilik om te besluit wat om aan te trek. Jy weet nie of dit gaan sneeu en of die son...

read more

SASNEV Nuusbrief – Oktober 2016

As jy die voëltjie die laaste paar weke hoor twiet het, weet jy dit reeds en is jy connected. Vir die res van ons ... SASNEV het met die hulp van bekwame vennote in September vir die eerste keer gerymklets dat die woorde spat. Ons jaarlikse boektoer is ingeruil vir...

read more

SASNEV Nuusbrief – Augustus 2016

Welkom in Augustus 2016! As jy so gelukkig is om in Amsterdam te wees, moenie Zuid-Afrikahuis se interessante Augustus- en September-programme misloop nie. (Klik skakels vir meer inligting.) Maak tyd en lees Marlene van Niekerk se gedagtes oor die Universiteit van...

read more

SASNEV Nuusbrief – Julie 2016

Hier is ons in Julie – koud in Suid-Afrika, nog effens warmer in Europa, en die maand wat ons met ‘n skok herinner dat 2016 se einde in sig is. In hierdie Hutspot bring ons hulde aan iemand wat ons gewys het dat ons oë toe is, ons kyk te nou is en dat ons lewe...

read more

SASNEV Nuusbrief – Junie 2016

Baie welkom by nog ’n spesiale uitgawe van ons Hutspot. Hierdie maand het ons ’n propvol nuusbrief vir jou. Ons bespreek ’n klompie belangrike sake, onder meer water- en kragvoorsiening in Afrika, die nuwe Zuid-Afrikahuis se argief, wat ’n start-up is, en ‘n paar...

read more

SASNEV Nuusbrief – Mei 2016

Ondertussen het in Nederland die koning verjaar en alles oranje gekleur, terwyl Suid-Afrikaners hier in Suid-Afrika op dieselfde dag Vryheidsdag gevier het. Aan al ons Hutspotlesers, baie-baie dankie vir die mooi ontvangs van ons nuwe identiteit en jul positiewe...

read more

SASNEV Nuusbrief – April 2016

Gewonder hoekom die Hutspot hierdie maand laat is? Ons het ’n bietjie lank geneem, ja, maar hier is ons – in ons nuwe gedaante! SASNEV stel hiermee amptelik ons nuwe korporatiewe identiteit bekend. Miskien moet ons sommer van vooraf weer kennis maak. SASNEV se nuwe...

read more

SASNEV Nuusbrief – Maart 2016

Welkom in Fees-Maart! Oral in Stellenbosch, van 4 tot 13 Maart, woorde by die US Woordfees wat jou gaan bly maak. Later in die maand, van 24 tot 30 Maart, loop alle paaie na Oudtshoorn vir die KKNK. Maar dit lyk vir ons daar bo in die Noorde klop die woorde nie meer...

read more

SASNEV Nuusbrief – Februarie 2016

Hier is Februarie skielik by die voordeur, en die einde van die jaar wink om binne te kom. Later hierdie maand word die nuwe Zuid-Afrikahuis in Amsterdam ingehuldig met mense van heinde en verre om dié historiese geleentheid mee te maak. Ons wens graag ons Nederlandse...

read more