SASNEV Nuusbrief – Julie 2018

Lekker bibberkoud en nat is dit uiteindelik weer normale weersomstandigheid in die Kaap. Ons hoor dit is sommer baie warmder as normaal in Antwerpen en Amsterdam! Welkom by hierdie maand se Hutspot wat ons oudergewoonte jou met interessante nuus en lewensdinge besig...

SASNEV Nuusbrief – Junie 2018

Hier is ons aan die begin van die einde van die eerste helfte van die jaar. Is dit nie ongelooflik hoe vinning ʼn maand sommer so verby draf nie? Ons is oudergewoonte besig met interessante dinge en ontdek elke maand nuwe mense, idees en goeters wat mens net weer...

SASNEV Nuusbrief – Mei 2018

Welkom by nog ʼn boepens uitgawe van Hutspot. Dit is die begin van herfs hieronder in die Kaap met wingerde wat alle skakerings van oranje verkleur, en in Amsterdam blom Vondelpark. Ons gee in hierdie uitgawe spesiale aandag aan Vlaandere en vertel jou natuurlik meer...

SASNEV Nuusbrief – April 2018

Welkom by nog ʼn boepens uitgawe van Hutspot. SASNEV het ʼn baie mooi Maart-maand gevier en April se program is net so vol aksie. Ons wys jou ʼn paar foto’s van Maart se vieringe. Omdat Mei-maand om die draai is en ons weet dat jy graag voor die tyd van goeie dinge te...

SASNEV Nuusbrief – Maart 2018

Welkom by Maart se bumper weergawe van Hutspot spesiaal bymekaargesit om jou besig te hou met interessante dinge! Dit is yskoud in Amsterdam en vreeslik droog in die Kaap, maar ons vier al sedert die afgelope naweek lekker Woordfees (2–11.03) op Stellenbosch. Hierdie...

SASNEV Nuusbrief – Jan/Feb 2018

Baie welkom terug! Ons begin hierdie jaar met ‘n dubbel-uitgawe Januarie/Februarie 2018. In hierdie edisie kondig Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) en Protea Boekhuis met groot genoegdoening aan dat die eerste Afrikaans/Nederlandse...