SASNEV Nuusbrief – Junie 2019

Baie welkom by hierdie maand se uitgawe van die Hutspot! SASNEV se Junie dagboek is lekker warm van al die aktiwiteite. Moet nou nie dat die koue winter jou by die huis onder ‘n kombers hou nie. Ons het ‘n boekbekendstelling in samewerking met die uitgewer Naledi en...

SASNEV Nuusbrief – Mei 2019

Ons het ‘n bedrywige April-maand agter die rug. Op Saterdag 27 April hierdie jaar, buiten vir Erfenisdag vieringe, het ons ook behoorlik Nederland se Koning se verjaarsdag gevier. Ons vertel jou in hierdie uitgawe van allerhande interessante dinge wat in ‘n propvol...

SASNEV Nuusbrief – April 2019

Baie welkom in April! Ons kan nie glo hoe vinnig hierdie jaar besig is om voor ons uit te hardloop nie.  In hierdie Potjie fokus ons op taal en die feit dat Afrikaans en Nederlands wêreldburgers verteenwoordig. Daar is soveel raakpunte en uitdagings wat beide tale mee...

SASNEV Nuusbrief – Maart 2019

Baie welkom by nog ‘n lekker boepens Hutspot! Ons het hierdie maand hopeloos te veel interessante dinge om van te kies en om jou van te vertel. Vergewe ons maar en lees lekker aan al die interessanthede. As jy by die US Woordfees is, terloops dit begin vandag, onthou...

SASNEV Nuusbrief – Februarie 2019

Baie welkom in Februarie 2019! Ons is hierdie maand lekker kort en kragtig om aan te pas by die minder dae en die vinnige pas wat die jaar hardloop. Dit is ons voorreg om met hierdie Potjie weer interessante brokkies en goeie nuusflitse na jou te bring. Onthou om te...