SASNEV Nuusbrief – Desember 2018

Hier is ons skielik by die laaste Potjie van 2018. In Suid-Afrika was hierdie jaar vol drama en ongemak. In Europa en elders het dinge ook nou nie juis vlot verloop nie. Een ding is seker, ons lewe in onseker en uitdagende tye. Moeilikhede ten spyt het ons elke maand...

SASNEV Nuusbrief – November 2018

Baie welkom by hierdie maand se Hustpot. ’n Boepens vol lekker leesstof en ’n hele paar uitnodigings na interessante gesprekke. Daar is hierdie maand ’n klompie oulike skakels wat jy nie moet misklik nie. Veral nie hierdie een nie: African Book Link. Die Gentse...

SASNEV Nuusbrief – Oktober 2018

Baie welkom by hierdie maand se uitgawe van ons gewilde Hutspot. Van Antjie Krog wat Yves T’Sjoen inspireer, gelukwensing aan die nuwe direkteur van Suid-Afrikahuis, Judith Calmeyer Meijburg-Van Reekum, Jan de Kinder wat by SASNEV ʼn draai kom maak, “Houd Nederlands in...

SASNEV Nuusbrief – September 2018

Die lente breek uit by SASNEV in die vorm van ʼn heerlike ontbyt waar jy, of iemand wat jy ken, meer te hore kan kom oor studies in Nederland. Jy sal sommer gou agterkom die feesblomme blom die hele maand lank en in oorvloed. Die “hoogteblom” van die maand is ʼn...

SASNEV Nuusbrief – Augustus 2018

Baie welkom by hierdie maand se uitgawe vol interessante artikels. Ons deel elke maand graag aktuele sake met jou. Veral dié wat ons net al hoe meer laat besef dat die meeste kwessies  dwarsoor die wêreld gedeel word. Ons besef al hoe meer dat ons eintlik maar net...

SASNEV Nuusbrief – Julie 2018

Lekker bibberkoud en nat is dit uiteindelik weer normale weersomstandigheid in die Kaap. Ons hoor dit is sommer baie warmder as normaal in Antwerpen en Amsterdam! Welkom by hierdie maand se Hutspot wat ons oudergewoonte jou met interessante nuus en lewensdinge besig...