SASNEV Nuusbrief – November 2019

Hiermee graag vir jou leesgenot die November 2019 uitgawe van ons gewilde Hutspot. Daar is hierdie maand weer soveel om jou van te vertel. Om keuses te maak uit al die interessanthede raak al hoe moeiliker. Hierdie jaar tien jaar gelede is die Belgiese digter...

SASNEV Nuusbrief – Oktober 2019

Welkom by hierdie maand se uitgawe van die Hutspot. Ons is in Oktober wat hier in Suid-Afrika C. Louis Leipoldt se mooiste, mooiste maand is. Klik hier en lees sommer weer dié mooi gedig. Ons vertel jou in hierdie uitgawe oudergewoonte van alles en nog wat, van al die...

SASNEV Nuusbrief – September 2019

Welkom in die Suid-Afrikaanse lente! Hier onder het ons vir jou ‘n spesiale boepens lente uitgawe van die Hutspot. Ons het oudergewoonte hierdie maand weer ‘n interessante boekbekendstelling en lesings by SASNEV en ons vertel jou van wonderlike feeste oraloor van hier...

SASNEV Nuusbrief – Augustus 2019

Baie welkom by die Augustus 2019 weergawe van die Hutspot. Ons fokus hierdie maand behoorlik op taal dinge. Jy sal sommer gou agterkom dat daar wat taal dinge betref dwarsoor die wêreld ooreenkomste is. Of jy nou baklei oor die voortbestaan van Afrikaans in...

SASNEV Nuusbrief – Julie 2019

Julie-maand is een van die besigste maande. Of jy nou hier in Suid-Afrika is en koud kry of warm kry op een van Vlaandere se strande, oral is daar iets om jou mee besig te hou en boonop ‘n fees of twee om by te woon. Hier by SASNEV is die hoogtepunt van die maand...