Welkom by SASNEV

Die hoofdoel van die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV, voorheen bekend as die Huis der Nederlanden) is die bevordering van kennis van en belangstelling in die twee Nederlandssprekende gebiede in Europa, naamlik Nederland en Vlaandere. SASNEV is geleë in Pinelands, Kaapstad, Suid-Afrika.  Lees meer en sien kaart.

Verwante video

Jongste gebeure

Boonzaier talk

Datum 14 November 2011
Saal Welgemeend
Kostes Contact us
Organisasie van Welgemeend en Boerneef-Kunsversameling
Kontakpersoon Helena le Roux
Telefoonnommer 082 461 9753
E-pos welgemeendfriends@gmail.com
Gepubliseer in: Lesings

Praatjie oor die Nederlandse konsulaat in Kaapstad - Dr. Dan Sleigh

Datum 5 November 2011
Saal Nederlandse konsulaat in Kaapstad
Kostes Kontak ons
Organisasie Die Orde Van Den Prince
Kontakpersoon Hans Fransen
Telefoonnommer 021 797 7792
E-pos fransen@telkomsa.net
Gepubliseer in: Lesings

Daar kom die Alibama - a talk about the origins and meaning of this song

Datum 9 November 2011
Saal Universiteitsmuseum, Ryneveldstraat 52, Stellenbosch
Kostes Contact us
Kontakpersoon Dr. Matilda Burden
Telefoonnommer 021 808 3690
Gepubliseer in: Lesings

Bric-a-Brac at Dutch mini-market

Datum 26 November 2011
Saal SASNEV Centre, 4 Central Square, Pinelands, Cape Town, South Africa
Kostes Free
Organisasie SASNEV
Kontakpersoon Eureka Barnard
Telefoonnommer 021 531 5831
E-pos info@sasnev.co.za
Gepubliseer in: Aktiwiteite

Groot Dictee der Nederlandse taal

Datum 26 November 2011
Saal SASNEV Centre, 4 Central Square, Pinelands, Cape Town, South Africa
Kostes Contact us
Organisasie SASNEV
Kontakpersoon Roger Neven
Telefoonnommer 021 847 1052
E-pos rogerneven@mweb.co.za
Gepubliseer in: Lesings

Kontak 

Skakel 021 531 5381 tydens kantoorure vir meer inligting of om ‘n afspraak te maak

SASNEV - Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere © 2012 Alle regte Voorbehou.
Webblad bestuur deur raramuridesign