Skakel 021 531 5381 tydens kantoorure vir meer inligting of om ‘n afspraak te maak
Sedert Januarie 2011: Samestelling van die inhoud vir ʼn Lespakket vir Skole in samewerking met die Orde van den Prince, Afdeling Lier (Vlaandere)
11-13 Julie 2011: Suid-Afrikaanse Neerlandistiek-kongres in samewerking met die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek
26 Augustus 2011: Die amptelike bekendstelling in Suid-Afrika van ANNA (Afrikaans-Nederlands/Nederlands-Afrikaanse Woordeboek) in samewerking met die Verteenwoordiger van die Vlaamse Owerheid
2, 3 & 4 November 2012: ʼn Skitterende kultuurgebeurtenis word beplan