Plek 

SASNEV is geleë te Sentraalplein 4, Pinelands. ’n Groot gedeelte van die gebou word verhuur aan die Nederlandse Bibliotheek Kaapstad, Biblionef SA en die Nederlandse Skool Kaapstad.

Die ruimte en fasiliteite kan ook op ’n ad hoc-basis gehuur word vir gesellighede, konferensies en dies meer.

Vir meer inligting of om ’n afspraak te maak om die gebou te besoek, skakel 021 531-5831 tydens kantoorure: Maandag tot Vrydag - 10:00 tot 14:00.

Of stuur ʼn e-pos aan: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien  

Kaart

AANWYSINGS

Via die N1 na of van Kaapstad  
Ry met die N1 na Kaapstad. 
Neem die Muizenberg-afrit (M5), neem daarna afrit 9A (N2, Lughawe). 
Neem afrit 10 (Pinelands). 
Dit is Forest Drive. 
Ry oor die brug, deur die verkeersligte tot aan die voet van die brug, draai links in Forest Place, dan weer dadelik regs in Central Avenue.
Ry tot waar die pad dood loop in ʼn park - die SASNEV is aan die linkerkant.

Via die N2 Noord
Ry met die N2 na Kaapstad. 
Neem afrit 10B (Pinelands). 
Dit is Forest Drive. 
Ry oor die brug, deur die verkeersligte tot aan die voet van die brug, draai links in Forest Place, dan weer dadelik regs in Central Avenue.
Ry tot waar die pad dood loop in ʼn park - die SASNEV is aan die linkerkant.

Vanaf Kaapstad 
Ry met die M3 na Muizenberg. 
Neem die afrit Lughawe / N2. 
Neem afrit 10 (Pinelands). 
Dit is Forest Drive. 
Ry oor die brug, deur die verkeersligte tot aan die voet van die brug, draai links in Forest Place, dan weer dadelik regs in Central Avenue.
Ry tot waar die pad dood loop in ʼn park - die SASNEV is aan die linkerkant.

Via die N2 Suid 
Ry met die N2 in die rigting van die lughawe. 
Neem afrit 10 (Pinelands). 
Dit is Forest Drive. 
Ry oor die brug, deur die verkeersligte tot aan die voet van die brug, draai links in Forest Place, dan weer dadelik regs in Central Avenue.
Ry tot waar die pad dood loop in ʼn park - die SASNEV is aan die linkerkant.

Kontak 

Skakel 021 531 5381 tydens kantoorure vir meer inligting of om ‘n afspraak te maak

Maak ‘n donasie aan SASNEV

Maak ‘n donasie aan SASNEV

SASNEV - Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere © 2012 Alle regte Voorbehou.
Webblad bestuur deur raramuridesign