Missie en Visie

Aan die begin van 2011, ná ʼn gesamentlike evaluering van SASNEV se ontwikkeling, groei en knelpunte, het die trusteeraad en bestuur ʼn nuwe missie- en visiestelling geformuleer:

MISSIE
Die rede vir SASNEV se bestaan is die ontwikkeling en uitbou van die SASNEV- inligtingsgemeenskap, primêr ter wille van bogenoemde groepe, deur te bemark, te netwerk en saam te werk aan aanvraaggedrewe projekte.

VISIE
SASNEV streef daarna om ʼn dinamiese, onafhanklike inligtingsnetwerk oor Nederland en Vlaandere te wees, primêr vir Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners, met as doel die bewusmaking en bevordering van gedeelde kulturele ervarings.

Kontak 

Skakel 021 531 5381 tydens kantoorure vir meer inligting of om ‘n afspraak te maak

Maak ‘n donasie aan SASNEV

Maak ‘n donasie aan SASNEV

SASNEV - Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere © 2012 Alle regte Voorbehou.
Webblad bestuur deur raramuridesign