Skakel 021 531 5381 tydens kantoorure vir meer inligting of om ‘n afspraak te maak
Die Vlaams/Nederlandse Stichting Willem de Zwijger het in 1997 die Huis der Nederlanden gevestig en befonds die sentrum sedertdien. Een jaar later, in 1998, het die Stichting ZASM, ook ʼn donateur geword.
Deur die jare het ook ander organisasies finansiële steun gegee. Sedert die transformasie van die Huis der Nederlanden na die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere word ondersteuning gevra vir resultaatgedrewe projekte.