Donateurs stel SASNEV in staat om die organisasie se missie na te strewe en om die bewusmaking van Nederland en Vlaandere in Suid-Afrika te bevorder.
Dit is moontlik om 'n algemene donasie te maak, maar spesifieke projekte kan ook ondersteun word. Donateurs word op hoogte gehou van die besteding van die ontvange bedrae.
Vul asseblief onderstaande vorm in as u 'n donasie aan SASNEV wil maak.
* Verpligte spasie
Betaal die geld asseblief in ons bankrekening in.
Nedbank Milnerton Branch#: 109309 Swift#: NEDSZAJJ Rekening#: 1047030594 Stichting Huis der Nederlanden Lopende rekening
Gebruik asseblief u naam as verwysing
Skakel 021 531 5381 tydens kantoorure vir meer inligting of om ‘n afspraak te maak
Bly op hoogte met ons jongste gebeure en nuwe byvoegings in die biblioteek.