Skakel 021 531 5381 tydens kantoorure vir meer inligting of om ‘n afspraak te maak
Daar is twee afdelings waarbinne Nederlandse lesse aangebied word:
Learn Dutch bied Nederlandse taallesse aan by SASNEV.
Privaatlesse word op aanvraag aangebied, byvoorbeeld aan persone wat graag ʼn nuwe taal wil leer, of na Nederland en/of Vlaandere wil gaan vir studie- of werksdoeleindes en die taal vooraf wil baasraak.
Vir meer inligting, kontak Charl Hirschmann-Aloserij (direkteur Learn Dutch). E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien , webwerf: www.learndutch.co.za, telefoonnommer: +27 72 747 0564.
Skakel 021 531 5381 tydens kantoorure vir meer inligting of om ‘n afspraak te maak