Nederlandse Biblioteek

SASNEV huisves die Nederlandse Bibliotheek Kaapstad met ’n groeiende versameling van meer as 27 000 Nederlandstalige boeke, CD’s, DVD’s, tydskrifte en koerante. Die biblioteek beheer ’n klein maar waardevolle en hoogs aangeskrewe versameling Afrikaanse fiksie en nie-fiksie (insluitend die Rykie van Reenen-versameling).

Openingstye:
Dinsdae, Donderdae en Saterdae - 10:00 tot 13:00

Vir nadere inligting besoek die Nederlandse Bibliotheek – Kaapstad

Kontak 

Skakel 021 531 5381 tydens kantoorure vir meer inligting of om ‘n afspraak te maak

SASNEV - Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere © 2012 Alle regte Voorbehou.
Webblad bestuur deur raramuridesign