Die SASNEV Sentrum

Die sentrum voorsien verskeie fasiliteite – ons huisves onder meer die Nederlandse Bibliotheek, het stylvolle, goed toegeruste sale te huur vir konferensies, simposiums, vergaderings, slypskole en onthale, en bied Nederlandse taallesse aan in samewerking met Learn Dutch.

Meer inligting is beskikbaar by die onderskeie skakels hier onder.

Nederlandse Biblioteek

SASNEV huisves die Nederlandse Bibliotheek Kaapstad met ’n groeiende versameling van meer as 27 000 Nederlandstalige boeke, CD’s, DVD’s, tydskrifte en koerante. Die biblioteek beheer ’n klein maar waardevolle en hoogs aangeskrewe versameling Afrikaanse fiksie en nie-fiksie (insluitend die Rykie van Reenen-versameling).Openingstye:Dinsdae, Donderdae en Saterdae - 10:00 tot 13:00Vir nadere…

Konferensiefasiliteite

Vir meer inligting oor die huur van sale of om ’n afspraak te maak om die sale te besigtig, kontak ons gerus by 021 531 5831, Maandag tot Vrydag 10:00 tot 14:00, of stuur ʼn e-pos aan: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien . Om 'n lokaal te bespreek, laai asb. die Venue Hire Procedure form…

Kontak 

Skakel 021 531 5381 tydens kantoorure vir meer inligting of om ‘n afspraak te maak

SASNEV - Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere © 2012 Alle regte Voorbehou.
Webblad bestuur deur raramuridesign